Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 1/15 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2015
Ons Koninkryksbediening—2015
km 1/15 bl. 4

Velddiensglanspunte

Gedurende Julie is ’n groot getuienis in alle dele van ons takkantoor se gebied gegee. Dit het ongetwyfeld daartoe bygedra dat Augustus een van ons beste maande was, aangesien verslae van oraloor het getoon dat ons broers dit baie geniet het om die traktaat oor die JW-webwerf te versprei. Alle lande het gedurende Julie ’n toename in die aantal verkondigers gerapporteer. Swaziland het ’n toename van 10% gehad, en Suid-Afrika ’n toename van 11%. As alle verkondigers gereeld aan die bediening deelneem en hulle velddiensrapporte stiptelik ingee, is ons seker dat ons binnekort meer as 100 000 verkondigers in Suid-Afrika sal hê. Hou aan om altyd baie in Jehovah se diens te doen.—1 Kor. 15:58.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel