Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/14 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2014
Ons Koninkryksbediening—2014
km 11/14 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir November en Desember: Wat leer die Bybel werklik? of enige traktate wat die gemeente in voorraad het. Gemeentes met ’n voorraad van die ou traktate moet ’n ywerige poging aanwend om dit te versprei en moet dit nie in voorraad hou nie. Januarie en Februarie: Bied een van die volgende brosjures met 32 bladsye aan: Goeie nuus wat van God kom!, Luister na God en lewe vir ewig, Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind?

◼ Ons is bly om te berig dat vier nuwe Koninkryksale toegewy is. Vrystaat: Bloemside-Suid. Mpumalanga: Thekwane-Suid. Noordwes: Mokgareng. Swaziland: Sigangeni.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel