Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/13 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 9/13 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir September en Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak! Wanneer jy herbesoeke doen, moet jy ’n Bybelstudie probeer begin in die Leer Bybel-boek, of as dit meer gepas is, in die brosjure Goeie nuus wat van God kom! of Luister na God en lewe vir ewig. November en Desember: Wat leer die Bybel werklik? of Die waarheid—Wil jy dit graag vind? Waar belangstelling getoon word, moet ’n Bybelstudie gedemonstreer word in die Leer Bybel-boek of die brosjure Goeie nuus wat van God kom!

◼ Die spesiale openbare toespraak vir die 2014-Gedenkmaalseisoen sal gedurende die week van 21 April gehou word. Die tema van die toespraak sal later aangekondig word. Gemeentes wat daardie naweek die kringbesoek of ’n byeenkoms het, sal die spesiale toespraak die volgende week hê. Geen gemeente moet die spesiale toespraak voor 21 April hê nie.

◼ Die volgende gemeentes is bly dat hulle nuwe Koninkryksaal toegewy is: Gauteng: Ga-Rankuwa View, Moduane. Lesotho: Tsosane. Limpopo: Seshego-Oos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel