Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/13 bl. 8
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 7/13 bl. 8

Velddiensglanspunte

In Namibië het 2 004 verkondigers in Januarie 2013 velddiens gerapporteer. Dit is 6 persent meer as die vorige gemiddelde. Namibië het ook ’n sesde opeenvolgende hoogtepunt gehad in gewone pioniers: 229! Die 3 712 Bybelstudies wat gedurende Januarie gehou is, toon dat daar nog baie werk gedoen moet word in hierdie groot veeltalige land. ’n Aantal Namibiese verkondigers wat in ander lande gewoon het, het na Namibië teruggekeer, en hulle geniet wonderlike resultate. Is daar meer verkondigers wat kan gehoor gee aan die oproep om ‘oor te kom’ en in Namibië te help?—Hand. 16:9.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel