Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/13 bl. 8
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
Ons Koninkryksbediening—2013
km 6/13 bl. 8

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Junie: Bied die traktaat Die waarheid—Wil jy dit graag vind? of enige ander traktaat aan wat die gemeente in voorraad het. As belangstelling getoon word, demonstreer ’n Bybelstudie uit die Leer Bybel-boek of die brosjure Luister na God en lewe vir ewig. Julie en Augustus: Bied die brosjure Goeie nuus wat van God kom! of enige velddiensbrosjure aan wat die gemeente in voorraad het.

◼ Ons is bly om julle mee te deel dat twee gemeentes hulle Koninkryksale toegewy het. Gauteng: Delmore. Wes-Kaap: Noordhoek.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel