Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/12 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2012
Ons Koninkryksbediening—2012
km 11/12 bl. 4

Velddiensglanspunte

Al die lande onder die toesig van die Suid-Afrikaanse takkantoor het in Junie ’n vermeerdering in verkondigers gerapporteer. Dit is ook bemoedigend dat baie Bybelstudies gehou is, en ons prys julle vir die ywerige aandeel wat julle aan die dissipelmaakwerk het (Matt. 28:19, 20). Die 120 verkondigers op die eiland St. Helena het 65 Bybelstudies gerapporteer. Die afgesonderde, getroue broers daar hou aan om Jehovah se lof op daardie eiland te verkondig.—Jes. 42:12.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel