Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 6/12 bl. 4
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2012
Ons Koninkryksbediening—2012
km 6/12 bl. 4

Velddiensglanspunte

Gedurende Januarie 2012 het al die lande onder die toesig van die Suid-Afrikaanse takkantoor, insluitende die eilandjie St. Helena, ’n vermeerdering in verkondigers gerapporteer. Botswana het ’n nuwe hoogtepunt van 196 gewone pioniers gehad. Dit is ook bemoedigend om te sien dat die aantal herbesoeke en Bybelstudies bly toeneem. In Suid-Afrika is 118 368 Bybelstudies gehou. Mooi so, broers en susters, en mag julle volhard in julle getroue diens tot lof van Jehovah.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel