Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/12 bl. 4
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—2012
Ons Koninkryksbediening—2012
km 5/12 bl. 4

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Mei: Die Wagtoring en Ontwaak! Junie: Wat leer die Bybel werklik? Julie en Augustus: Jy kán God se vriend wees! en Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind? of enige velddiensbrosjure wat die gemeente in voorraad het. September en Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak! Wanneer jy herbesoeke doen, kan jy die Leer Bybel-boek aanbied, of as dit meer gepas is die brosjure Luister na God en lewe vir ewig.

◼ Ons is bly om aan te kondig dat veertien gemeentes onlangs nuwe Koninkryksale aan Jehovah toegewy het. Oos-Kaap: Viedgesville en Zimbane. Vrystaat: Vrede. Gauteng: Bluegum View-Noord, Majaneng-Wes en Winterveldt-Sentraal. Limpopo: Chuene-Makata, Mbokota en Nwamitwa. Mpumalanga: Tsimanyane. Noordwes: Jouberton-Oos. Wes-Kaap: Seepunt. Namibië: Hoachanas en Keetmanshoop.

◼ Die takkantoor het dringend meer werkers nodig. Ons spoor veral jong ongetroude broers aan om vir Betheldiens aansoek te doen. Broers en susters wat dalk ’n bietjie ouer as 35 is en wat gespesialiseerde vaardighede en opleiding het, kan ook aansoek doen.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel