Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/11 bl. 8
  • Velddiensglanspunte

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Velddiensglanspunte
  • Ons Koninkryksbediening—2011
Ons Koninkryksbediening—2011
km 8/11 bl. 8

Velddiensglanspunte

Die predikingswerk maak goeie vooruitgang in Botswana. Gedurende Maart het hulle vier nuwe hoogtepunte gehad. ’n Nuwe verkondigerhoogtepunt van 1 976 is bereik, wat ’n vermeerdering van 4 persent is. Hulle het ook nuwe hoogtepunte gerapporteer van 163 gewone pioniers, 42 065 uur in die bediening en 14 112 herbesoeke. Verder het hulle 3 556 Bybelstudies gehou. ’n Aantal egpare en gesinne van ander lande het na Botswana getrek om met die insameling van opregtes van hart te help, en soos gesien kan word, bring hulle gewilligheid goeie vrugte voort.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel