Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Junie: Wat leer die Bybel werklik? Julie en Augustus: Jy kán God se vriend wees! en Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind? of enige velddiensbrosjure wat die gemeente dalk in voorraad het. September: Wat leer die Bybel werklik?
◼ Julle sal bly wees om te hoor dat sewe nuwe Koninkryksale onlangs toegewy is. Gauteng: Dobsonville-Noord en Evaton-Wes. Swaziland: Hosea, Nginamadolo en Ndunazithini. Oos-Kaap: KwaNobuhle-Wes en New Brighton.