Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Mei: Die Wagtoring en Ontwaak! Junie: Wat leer die Bybel werklik? Julie en Augustus: Jy kán God se vriend wees! en Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind? of enige velddiensbrosjure wat die gemeente in voorraad het.
◼ Mosselbaai-Wes en Payneville (Springs) het onlangs hulle nuwe Koninkryksale toegewy. Dit is met die liefdevolle ondersteuning van baie vrywilligers voltooi. Wil jy graag met Koninkryksaalbouwerk help? Vul asseblief ’n Kingdom Hall Volunteer Worker Questionnaire (S-82) in. Julle gemeentelike sekretaris behoort van hierdie vorms te hê.