Velddiensglanspunte
Dit is aanmoedigend om te sien dat Swaziland nuwe hoogtepunte van 265 gewone pioniers en 3 869 Bybelstudies vir November gehad het. In Botswana is daar baie belangstelling in die waarheid met 1 804 verkondigers wat aan die predikingswerk deelneem en 2 896 Bybelstudies hou.