Velddiensglanspunte
Hoewel die meeste broers gedurende Desember streekbyeenkomste bygewoon het en ook ’n ruk lank op vakansie gegaan het, is baie in die veld uitgerig. In Suid-Afrika het 79 596 verkondigers velddiens gerapporteer en is 84 904 Bybelstudies gehou. In Botswana het 1 693 verkondigers aan die predikingswerk deelgeneem, en hulle het 2 074 Bybelstudies gerapporteer. In Namibië was 1 464 verkondigers bedrywig in die bediening, en 2 055 Bybelstudies is gehou.