Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/08 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2008
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2007
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2008
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2005
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2008
km 7/08 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 Jul.

“Dink jy dat dit vir mense moontlik is om ’n hegte verhouding met God die Almagtige te hê? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Handelinge 17:27.] Hierdie artikel bespreek waarom ons seker kan wees dat God wil hê ons moet ’n hegte verhouding met hom geniet.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 10 begin.

Ontwaak! Jul.

“Baie van vandag se vermaak weerspieël ’n toenemende belangstelling in die okkulte. Dink jy dat dit onskadelik is om by die okkulte betrokke te wees? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Deuteronomium 18:10-12.] Hierdie artikel toon wat die Bybel oor die gevare van spiritisme sê.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 10 begin.

Die Wagtoring 1 Aug.

“Ernstige omgewingskwessies maak dat baie mense pessimisties is oor die toekoms van die aarde. Hoe voel jy daaroor? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Psalm 37:11.] Hierdie tydskrif gee ’n paar skriftuurlike redes waarom ons optimisties kan wees.”

Ontwaak! Aug.

“Baie mense is oortuig dat aardverwarming die lewe op ons planeet bedreig. Hoe dink jy sal hierdie probleem opgelos word? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Jesaja 11:9.] Hierdie tydskrif verduidelik waarom daar geen twyfel is dat die aarde as ’n tuiste vir die mensdom sal voortbestaan nie.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel