Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Mei: Die Wagtoring en Ontwaak! Junie: Is daar ’n Skepper wat vir jou omgee? of Die geheim van gesinsgeluk. Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye: Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, Hou aan waak!, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, Die Goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, Die regering wat die Paradys gaan bring, Die weg na die ewige lewe—Het jy dit gevind? en Wanneer ’n geliefde sterf. September: Wat leer die Bybel werklik?
◼ Lektuurnavrae moet skriftelik na die takkantoor gestuur word, per pos, per faks by 011 761 1380 of per e-pos by literature@jw.org.za. Vir dringende navrae, soos verlore besendings, kan die Lektuurafdeling geskakel word by 011 761 1000. Literature Request-vorms (S-14) moet met die vragmotor of per pos gestuur word.
◼ Tot nou toe kon gemeentes The Emphatic Diaglott (di-E) sowel as The Kingdom Interlinear Translation of the Greek Scriptures (int-E) aanvra. Maar let asseblief daarop dat The Emphatic Diaglott (di-E) nie meer beskikbaar is nie. Van nou af moet net The Kingdom Interlinear Translation of the Greek Scriptures (int-E) aangevra word.
◼ Ons sal gedurende die week van 24 September die boek Daniël in die Bybelleesgedeelte vir die Teokratiese Bedieningskool begin dek. Ons stel voor dat die Daniël se profesie-boek sowel as ander publikasies vir navorsing gebruik word. As persoonlike eksemplare benodig word, kan dit deur die gemeente op ’n Literature Request-vorm (S-14) aangevra word.
◼ LET WEL: Die datums vir die volgende streekbyeenkomste het verander:
14-16 September:
Francistown, Botswana (Tswana)
Gaborone, Botswana (Engels)
21-23 September:
Gaborone, Botswana (Tswana)
29-30 September:
Windhoek, Namibië (Portugees)
5-7 Oktober:
Windhoek, Namibië (Afrikaans, Engels)
7-9 Desember:
Bloemfontein (Suid-Sotho)
Port Elizabeth (Xhosa)
14-16 Desember:
Empangeni (Zulu 1)
George (Afrikaans)
21-23 Desember:
Empangeni (Zulu 2)
◼ Nuwe publikasies beskikbaar:
Bybelonderwerpe vir bespreking (td)—Kwanyama
Openbaring—Sy groot klimaks is op hande!—Groot druk (800 bladsye) (relp)—Shona
◼ Nuwe kompakskywe in MP3-formaat beskikbaar:
Sing lofliedere voor Jehovah (mpsb)—Engels
◼ Nuwe DVD’s beskikbaar:
The Good News According to John (dvJoh)—Amerikaanse Gebaretaal
The Good News According to Mark (dvMr)—Amerikaanse Gebaretaal
To Whose Authority Do You Submit? (dvsa)—Amerikaanse Gebaretaal
◼ Oortollige publikasies beskikbaar:
Jaarboek van Jehovah se Getuies vir 1997 (yb97)—Suid-Sotho, Xhosa
Jaarboek van Jehovah se Getuies vir 2002 (yb02)—Engels, Xhosa, Zulu
Jaarboek van Jehovah se Getuies vir 2004 (yb04)—Engels, Portugees, Suid-Sotho, Xhosa, Zulu
iJaarboek van Jehovah se Getuies vir 2005 (yb05)—Engels, Frans, Portugees, Suid-Sotho
iJaarboek van Jehovah se Getuies vir 2006 (yb06)—Engels, Frans, Portugees, Suid-Sotho, Tsonga, Zulu