Teokratiese nuus
◼ Ons is bly om aan te kondig dat nog vier Koninkryksale toegewy is. Die volgende gemeentes het onlangs hierdie spesiale geleentheid geniet: Lisikili en Katima Mulilo (Namibië), Magakadimeng (naby Dennilton) en Langeloop (naby Malelane).