Gee ag op Daniël se profesie!
Studierooster vir die weke vanaf 27 Junie 2005 tot 10 April 2006.
WEEK VAN HOOFSTUK PARAGRAWE STUDIEVERSE
Jun. 27 1 1-18
Jul. 4 2 1-15
11 2 16-32
Aug. 1 3 27-37 Dan. 1:16-21
Sept. 5 5 18-25* Dan. 3:19-30
Okt. 3 7 17-28 Dan. 5:24-31
Nov. 7 9 20-32 Dan. 7:8
Des. 5 11 1-12 Dan. 9:1-23
Jan. 2 12 14-22 Dan. 10:9-21
Feb. 6 14 16-27 Dan. 11:25, 26
Mrt. 6 16 18-28 Dan. 11:42-45
Apr. 3 18 1-12 Dan. 12:13
Lees en bespreek die bykomende inligting wanneer julle die paragraaf of vraag bespreek wat daarna verwys. Die venster “Die taal van Daniël” (bl. 26) moet byvoorbeeld saam met hoofstuk 2, paragraaf 25, vraag (c), bespreek word. Bespreek die tabelle en ander visuele hulpmiddele in die boek op gepaste plekke in die studie. Aan die einde van die weeklikse studie moet julle na gelang van die tyd die “studieverse” in die boek Daniël lees en bespreek.
* ’n Hersiening van die “studieverse” van die vorige week kan ook na gelang van die tyd ingesluit word.