Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/04 bl. 3
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—2004
Ons Koninkryksbediening—2004
km 5/04 bl. 3

Teokratiese nuus

◼ Die volgende gemeentes was verheug toe hulle nuwe Koninkryksale toegewy is: Boitumelo, Molelema (Bloemhof) en Thamoanchi (Kuruman). Ons is saam met hulle bly terwyl hulle voortgaan om Koninkryksbelange te bevorder.

◼ In Suid-Afrika het altesaam 9 282 verkondigers uit 426 gemeentes aan die ontoegekendegebied-kampanje vir 2003 deelgeneem, en 5 055 boeke, 40 331 brosjures en 55 231 tydskrifte is versprei. Hulle het 77 983 uur aan die predikingswerk bestee, 6 580 herbesoeke gedoen en 1 594 Bybelstudies gehou.

Die 29 tydelike spesiale pioniers wat gedurende dieselfde tydperk gedien het, het 751 boeke, 5 801 brosjures en 2 837 tydskrifte versprei. Hulle het 12 534 uur aan die predikingswerk bestee, 3 971 herbesoeke gedoen en 682 Bybelstudies gehou. ’n Paartjie wat teruggegaan het na dieselfde gebied waar hulle in 2002 gewerk het, het gesê hulle is bly dat vier van hulle Bybelstudente van die vorige jaar goeie vordering gemaak en uit hulle kerk bedank het. Twee is nou ongedoopte verkondigers en een het die begeerte uitgespreek om gedoop te word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel