Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/02 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2002
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2007
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2004
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2005
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2002
km 7/02 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Wagtoring 15 Jul.

“Dink jy dat die goddeloses in die hel gestraf word? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel toon duidelik wat die straf vir sonde is. [Lees Romeine 6:23a.] Is die hel dan ’n brandende plek van foltering? Is dit bloot ’n toestand van afsondering van God? Dié tydskrif gee skriftuurlike antwoorde op hierdie vrae.”

Ontwaak! 22 Jul.

“Baie mense beskou dobbelary as ’n tydverdryf wat sosiaal aanvaarbaar is. Ander meen dat dit gesinne en die gemeenskap oor die algemeen benadeel. Hierdie nommer van die Ontwaak! ondersoek dobbelary in die lig van navorsing wat onlangs gepubliseer is. Jy sal dit dalk ook interessant vind om te lees hoe Bybelbeginsels met hierdie onderwerp verband hou.” Lees 1 Timoteus 6:10 as ’n voorbeeld hiervan.

Wagtoring 1 Aug.

“Baie mense meen dat bygelowige idees en gebruike net onskuldige pret is. [Verwys na ’n punt of twee in die venster op bladsy 5.] Het jy al ooit gewonder wat agter sulke idees skuil? [Wag vir ’n antwoord en lees dan 2 Korintiërs 11:14.] Hierdie tydskrif gee die Bybel se beskouing van bygelowe.”

Ontwaak! 8 Aug.

“Talle mense is baie besorg oor die toename van geweld en terrorisme. Jy stem moontlik saam met die woorde in Prediker 8:9. [Lees en wag vir ’n antwoord.] Hierdie nommer van die Ontwaak! bespreek lesse uit die verlede en toon hoe hierdie heersende probleem binnekort gaan eindig.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel