Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/01 bl. 3
  • Dien waar daar hulp nodig is

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dien waar daar hulp nodig is
  • Ons Koninkryksbediening—2001
Ons Koninkryksbediening—2001
km 7/01 bl. 3

Dien waar daar hulp nodig is

Daar is ’n behoefte aan ouer manne, bedieningsknegte en pioniers in die volgende gemeentes. Hierdie gemeentes sal hulp waardeer om na gemeentelike verantwoordelikhede om te sien of om hulle groot gebied te dek waarin daar nie gereeld gewerk word nie.

Eshowe: Daar is 2 ouer manne en 20 verkondigers. Hulle het hulp in die gemeente en in die veld nodig. Dit sal maklik wees om verblyf te kry.

Greytown: Hoewel ’n ouer man en sy gesin onlangs hierheen getrek het, sal hulle nog hulp waardeer. As nog ’n ouer man met ’n gesin kan help, sal dit hierdie gemeente met 26 verkondigers verder versterk.

Kokstad: Die gemeente het 2 ouer manne wat na 29 verkondigers moet omsien. Daar is een pionier, wat nie al die Bybelstudies en belangstelling in die veld kan behartig nie. Nog ouer manne en pioniers is dus nodig.

Vryheid: Die twee ouer manne wat in die gemeente dien, dien ook op die Streekboukomitee. Ouer manne, broers met bouvaardighede en pioniers word aangemoedig om dit te oorweeg om hierheen te trek.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel