Aankondigings
◼ Lektuuraanbod vir Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye kan gebruik word: Die Goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf, Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? en Wat is die doel van die lewe?—Hoe kan jy dit vind? Wanneer dit gepas is, kan die volgende brosjures aangebied word: Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, ’n Boek vir alle mense, Our Problems—Who Will Help Us Solve Them? en Will There Ever Be a World Without War? September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? Oktober: Die Wagtoring en Ontwaak!
◼ Vanaf September sal kringopsieners die openbare toespraak hou met die tema “Hoe ware Christene die Goddelike leer versier”.
◼ Gemeentes moet saam met hulle lektuuraanvraag vir Julie ’n voldoende voorraad vorms vir die 2002-diensjaar begin aanvra. Gebruik hierdie vorms asseblief oordeelkundig. Hulle moet slegs gebruik word vir die doel waarvoor hulle gedruk is.
◼ Die Wagtoring in Sango sal vanaf 15 Julie 2001 as ’n halfmaandelikse tydskrif beskikbaar wees.
◼ Nuwe publikasies beskikbaar:
Does Fate Rule Our Lives?—Or Does God Hold Us Responsible? (vir Moslems) (Traktaat nr. 71)—Portugees
Hellfire—Is It Part of Divine Justice? (vir Moslems) (Traktaat nr. 74)—Portugees
The Greatest Name (vir Moslems) (Traktaat nr. 72)—Portugees
Watch Tower Publications Index 1999—Portugees
◼ Nuwe videokassette beskikbaar:
Our Whole Association of Brothers—Engels