Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/00 bl. 3
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—2000
Ons Koninkryksbediening—2000
km 11/00 bl. 3

Teokratiese nuus

◼ Die Strandfontein-gemeente (Kaapstad) se nuwe snelbou-Koninkryksaal is gedurende April toegewy. Hierdie projek het baie belangstelling gewek omdat die saal in net een naweek voltooi is en mense van verskillende rasse gehelp het om dit te bou. ’n Plaaslike koerant het ook kommentaar gelewer oor die ondersteuning en die harde werk van die susters.

Die Isipingo-gemeente (Durban) het hulle saal in Mei toegewy. Ons is baie bly dat hulle ná 12 jaar van beplanning uiteindelik hulle eie plek van aanbidding het.

Die gemeente in Katima Mulilo (Namibië) het ook hulle saal in Mei toegewy.

Die gemeentes van Kanyamazane-Wes en Ronaldsey (Mpumalanga) het hulle sale gedurende Junie toegewy, wat die aantal sale wat teen die einde van Junie toegewy is op 16 te staan bring.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel