Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 4/00 bl. 7
  • Ywer wat die meeste aanvuur

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ywer wat die meeste aanvuur
  • Ons Koninkryksbediening—2000
  • Soortgelyke materiaal
  • Sal jy gedurende hierdie Gedenkmaalseisoen die ywer van Jehovah en Jesus navolg?
    Ons Koninkryksbediening—2015
  • Sal jy in April as ’n hulppionier dien?
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Benodig—10 000 hulppioniers
    Ons Koninkryksbediening—1997
  • ’n Prysenswaardige doelwit vir die nuwe diensjaar
    Ons Koninkryksbediening—2007
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2000
km 4/00 bl. 7

Ywer wat die meeste aanvuur

Die apostel Paulus het die Korintiërs geprys omdat hulle ywer vir ’n goeie werk “die meeste van hulle [mede-Christene] aangevuur” het (2 Kor. 9:2). Dikwels kan ’n individu, ’n gesin, ’n boekstudiegroep of ’n hele gemeente se ywerige deelname aan die evangelisasiewerk ’n soortgelyke uitwerking hê. Hier is ’n paar maniere waarop jy ywer vir die bediening kan toon.

◼ Sit jou Saterdae vir tydskrifwerk opsy.

◼ Neem Sondae aan die velddiens deel.

◼ Doen aandgetuieniswerk.

◼ Neem deel aan enige spesiale velddiensdae wat gereël word.

◼ Gebruik vakansiedae om in die velddiens uit te gaan.

◼ Ondersteun die bediening gedurende die kringopsiener se besoek.

◼ Doen een of meer maande gedurende die jaar hulppionierdiens.

◼ Pas jou omstandighede aan sodat jy, indien moontlik, gewone pionierdiens kan doen.

Sien die 2000 Yearbook of Jehovah’s Witnesses, bladsye 17-19.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel