Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/99 bl. 7
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1999
Ons Koninkryksbediening—1999
km 9/99 bl. 7

Teokratiese nuus

◼ Suid-Afrika: Gedurende April, Mei en Junie is die volgende Koninkryksale toegewy: Makhakhe en Leribe in Lesotho en Scottburgh, Kokstad, Izingolweni en Kwa-Nzimakwe in KwaZulu-Natal. Omdat die Westonaria-Koninkryksaal vergroot en heeltemal opgeknap is, is dit ook hertoegewy. Al hierdie gemeentes het hulle diepe waardering uitgespreek vir die ywerige, liefdevolle arbeid van die Streekboukomitees, asook al die vrywilligers wat hulle gehelp het om hulle eie plek van aanbidding te bou.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel