Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/99 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1999
Ons Koninkryksbediening—1999
km 7/99 bl. 3

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye kan teen ’n bydrae van R1,20 elk aangebied word: Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf, Wat gebeur met ons wanneer ons sterf? en Wat is die doel van die lewe?—Hoe kan jy dit vind? Die brosjures Geeste van die dooies—Kan hulle jou help of jou skaad? Bestaan hulle werklik?, ’n Boek vir alle mense, Our Problems—Who Will Help Us Solve Them? en Will There Ever Be a World Without War? kan aangebied word waar dit gepas is. September: Kennis wat tot die ewige lewe lei teen ’n bydrae van R5,00 vir die hardebandboek en R3,75 vir die sagtebandboek. Oktober: Individuele eksemplare van Die Wagtoring en Ontwaak!

◼ Vanaf September sal kringopsieners die openbare toespraak met die tema “Jehovah is ‘’n rotsvesting’ vir sy volk” hou.

◼ Gemeentes moet begin om saam met hulle lektuurbestellings vir Julie genoeg vorms vir die 2000-diensjaar te bestel. Gebruik asseblief hierdie vorms oordeelkundig. Hulle moet slegs gebruik word vir die doel waarvoor hulle gedruk is.

◼ LET WEL: Daar is ’n nuwe datum vir die volgende streekbyeenkoms:

17-19 Desember:

Lebowakgomo

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel