Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/97 bl. 7
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1997
Ons Koninkryksbediening—1997
km 12/97 bl. 7

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Desember: Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte saam met die boek Die Bybel—God se woord of die mens s’n? teen ’n bydrae van R8,00. Januarie: Die grootste mens wat nog geleef het teen ’n bydrae van R12,00 of Die mensdom se soeke na God teen ’n bydrae van R6,00. Februarie: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? of Openbaring—Sy groot klimaks is ophande! teen ’n bydrae van R12,00. Maart: Kennis wat tot die ewige lewe lei teen ’n bydrae van R4,00. Spits julle daarop toe om tuisbybelstudies te begin.

◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel is, moet die gemeenterekeninge op 1 Desember of so gou moontlik daarna ouditeer. Kondig in die gemeente aan wanneer dit gedoen is.

◼ Die Gedenkmaal vir 1999 sal op Donderdag, 1 April, ná sononder gehou word. Hierdie kennisgewing word vroegtydig gegee sodat broers die nodige besprekings kan doen of kontrakte vir beskikbare sale kan aangaan waar ’n paar gemeentes een Koninkryksaal gebruik en hulle ander fasiliteite moet kry.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel