Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/95 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1995
Ons Koninkryksbediening—1995
km 5/95 bl. 3

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir Mei: Intekening op Die Wagtoring teen ’n bydrae van R30,00 vir halfmaandelikse uitgawes. Jaarintekeninge op maandelikse uitgawes of halfjaarlikse intekeninge op halfmaandelikse uitgawes kos R15,00. Klubintekeninge kos onderskeidelik R19,00 en R9,50. Junie: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R10,50. Klein uitgawe kos R5,30. Julie en Augustus: Enige van die volgende brosjures met 32 bladsye kan aangebied word teen ’n bydrae van R1,00 elk: Die goddelike naam wat vir ewig sal bestaan, Die regering wat die Paradys gaan bring, Gee God werklik vir ons om?, Jy kan vir ewig op die aarde lewe!, “Kyk, Ek maak alles nuut”, Moet jy aan die Drie-eenheid glo?, Wanneer ’n geliefde sterf en Wat is die doel van die lewe—Hoe kan jy dit vind?

◼ Die presiderende opsiener moet die Genootskap skakel as hy nie die gemeente se voorraad van Ons Koninkryksbediening ontvang het teen die 20ste van die maand wat die datum van uitreiking voorafgaan nie. As die presiderende opsiener se adres verander, moet die “Verandering van presiderende opsiener se adres”-vorm (S-29) ingevul en onmiddellik aan die Genootskap gestuur word, aangesien Ons Koninkryksbediening na die presiderende opsiener se adres gestuur word.

◼ Voorlopige datums en stede vir die streekbyeenkomste vir 1995 is soos volg:

24-26 November:

St.Helena (Engels)

8-10 Desember:

Empangeni (Zulu)

Gaborone, Botswana (Engels, Tswana)

Windhoek (tweetalige program in Afrikaans/Engels, Kwanyama/Ndonga)

15-17 Desember:

Lebowakgomo (Sepedi, party dele in Venda)

Mafikeng (Tswana)

Newcastle (Zulu)

Nkowankowa (Tsonga)

Oos-Londen (Engels, Xhosa)

Umtata (Xhosa)

23-25 Desember (Saterdag-Maandag):

Butterworth (Xhosa)

Durban (Zulu)

Johannesburg (Afrikaans, Engels, Portugees, Suid-Sotho, Zulu)

Kaapstad (Afrikaans, Engels, Xhosa)

KaNyamazane (Zulu)

Kokstad (Xhosa)

Pietermaritzburg (Zulu)

30 Desember–1Januarie 1996 (Saterdag-Maandag):

Botshabelo (Suid-Sotho)

Durban (Engels)

Manzini (Engels, Zulu)

Maseru (Suid-Sotho)

Port Elizabeth (Afrikaans, Engels, Xhosa)

Pretoria (Afrikaans, Engels, Zulu, drietalige program in Sepedi/Suid-Sotho/Tswana)

Welkom (Afrikaans, Engels)

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel