Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/91 bl. 7
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1991
Ons Koninkryksbediening—1991
km 11/91 bl. 7

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir November: Die Bybel—God se woord of die mens s’n? teen ’n bydrae van R2,60. (Engels: New World Translation of the Holy Scriptures saam met die boek The Bible—God’s Word or Man’s? teen ’n bydrae van R13,60.) Desember: My boek met Bybelverhale teen ’n bydrae van R8,00. Januarie en Februarie: Ware vrede en veiligheid—Hoe kan jy dit vind? teen ’n bydrae van R2,60.

◼ Bethel het ’n gekwalifiseerde dokter, tandarts en verpleegster nodig. As jy aan hierdie oproep gehoor kan gee, moet jy asseblief aan die Genootskap skryf en ’n Bethelaansoekvorm vra.

◼ Gemeentes moet asseblief onthou om hulle rapport vir werk in die ontoegekende gebied in te vul en te stuur sodat dit ons nie later as 15 November bereik nie. Sluit asseblief alle interessante ondervindinge in, en moenie vergeet om die Genootskap se kaart terug te stuur nie. Maak ook seker dat julle die regte posgeld vir die groter koevert betaal.

◼ STREEKBYEENKOMSTE: Let asseblief op die volgende verandering:

27-29 Desember: MAFIKENG, The Great Hall, Universiteit van Bophuthatswana, Mmabatho

◼ Nuwe publikasies beskikbaar:

Portugees: Watch Tower Publications Index 1989.

◼ Weer beskikbaar in Suid Afrika:

Portugees: Die lewe behels veel meer!

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel