Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/91 bl. 3
  • Aankondigings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Aankondigings
  • Ons Koninkryksbediening—1991
Ons Koninkryksbediening—1991
km 9/91 bl. 3

Aankondigings

◼ Lektuuraanbod vir September: Lewe—Hoe het dit hier gekom? Deur evolusie of deur die skepping? teen ’n bydrae van R7,50. Klein uitgawe kos R3,75. Oktober: Intekeninge op die Ontwaak! of Die Wagtoring of op albei teen ’n bydrae van R17,00 elk vir halfmaandelikse uitgawes. Jaarintekeninge op maandelikse uitgawes en halfjaarlikse intekeninge op halfmaandelikse uitgawes kos R8,50. November: Die Bybel—God se woord of die mens s’n? teen ’n bydrae van R2,60. (Engels: New World Translation of the Holy Scriptures saam met die boek The Bible—God’s Word or Man’s? teen ’n bydrae van R13,60.) Desember: My boek met Bybelverhale teen ’n bydrae van R8,00.

◼ STREEKBYEENKOMSTE: Let asseblief op die volgende veranderinge:

27-29 September: WINDHOEK, Khomasdal-gemeenskapsaal

4-6 Oktober: DURBAN, Clairwood-renbaan (Zulu)

18-20 Oktober: PIETERMARITZBURG, Scottsville-renbaan (Engels)

◼ Die presiderende opsiener of iemand wat deur hom aangestel word, moet die gemeenterekeninge op 1 September of so gou moontlik daarna ouditeer.

◼ Neem asseblief kennis dat daar vanaf 1 Oktober 1991 ’n prysverhoging op al ons publikasies sal wees. Die nuwe tydskrifte sal byvoorbeeld 75c per eksemplaar kos vir verkondigers en 40c vir pioniers. Alle gemeentes sal kopieë van die pryslys met die nuwe pryse op ontvang. Een kopie moet dadelik op die kennisgewingbord aangebring word. Ons moedig almal aan om met die nuwe pryse vertroud te raak.

◼ Die Bethelhuis en -fabriek sal op Saterdag, 5 Oktober 1991, gesluit wees vir skoonmaakwerk. Daar sal dus geen reëlings vir toere wees nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel