Velddiensvergaderinge
2-8 OKTOBER
Aanbieding van intekeninge
1. Watter artikels gaan jy beklemtoon?
2. Hoe gaan jy die ‘Onderwerp vir gesprekke’ gebruik?
9-15 OKTOBER
Hoe kan ons positief wees oor
1. die aanbieding van intekeninge?
2. gebied wat gereeld gedek word?
3. besware wat ons teëkom?
16-22 OKTOBER
Waarom moet ons
1. die huisbewoner toelaat om te praat?
2. nie ons metgesel se aanbieding onderbreek nie?
23-29 OKTOBER
Wanneer jy herbesoeke doen:
1. Wat moet jy op jou huis-tot-huisverslag aanteken?
2. Hoe kan jy ’n Bybelstudie begin?
30 OKTOBER-5 NOVEMBER
Hoe kan goeie maniere aan die dag gelê word
1. by die deure?
2. wanneer jy van huis tot huis loop?