Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/87 bl. 4
  • Teokratiese Nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese Nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1987
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • TEOKRATIESE NUUS
    Ons Koninkryksbediening—1986
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1987
km 12/87 bl. 4

Teokratiese Nuus

♦ Die oprigting van Koninkryksale in die Swart veld is ’n hupstoot gegee toe vyf sale op 26 September 1987 in Natal, te Idududu, Esikhawini, KwaMashu, Umlazi en Tugela Ferry, toegewy is.

♦ Die streekbyeenkoms in Aruba is deur 960 bygewoon, en 21 is gedoop.

♦ Twee streekbyeenkomste wat in die Bahamas gehou is, is deur 2 334 bygewoon, en 34 is gedoop.

♦ Bolivia het in Julie ’n goeie diensmaand gerapporteer met hoogtepunte van 5 401 verkondigers en 9 009 Bybelstudies. Gemeenteverkondigers het gemiddeld 13.6 uur aan die veldbediening bestee.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel