Velddiensvergaderinge
6-12 JULIE
Aanbieding van die Paradys op aarde-boek
1. Wat beklemtoon jy?
2. Watter vrae sal belangstelling aanwakker?
13-19 JULIE
Hoe sal jy antwoord wanneer iemand sê:
1. “Ek het reeds daardie boek”?
2. “Julle was verlede week hier”?
20-26 JULIE
Watter stappe kan jy doen om
1. die gehalte van jou velddiens te verbeter?
2. meer tyd aan velddiens te wy?
27 JULIE-2 AUGUSTUS
Hoe sal jy, na jy die aanbod gelaat het,
1. die grondslag vir die herbesoek lê?
2. ’n Bybelstudie aanbied?