Velddiensvergaderinge
1-7 JUNIE
Bied ouer publikasies aan
1. Watter gedagte(s) sal jy beklemtoon, en waarom?
2. Hoe sal jy tot die aanbod oorgaan?
8-14 JUNIE
Aandgetuieniswerk
1. Watter dinge moet in gedagte gehou word?
2. Hoe sal jy huisbewoners nader?
15-21 JUNIE
Vermeerder ons aktiwiteit
1. Hoe kan ons mekaar help om vandag langer velddiens te doen?
2. Hoe kan ons ons tyd ten beste benut?
22-28 JUNIE
Hoe kan ons die gehalte van ons bediening verbeter in die
1. huis-tot-huiswerk?
2. herbesoekwerk?
3. Bybelstudiewerk?
29 JUNIE -5 JULIE
Hoe sal jy
1. vandag die lektuuraanbod maak?
2. belangstelling in ’n tuisbybelstudie aanwakker?