Velddiensvergaderinge
2-8 FEBRUARIE
Aanbieding van die ouer boeke
1. Watter illustrasies sal jy gebruik?
2. Watter spesifieke gedagtes sal jy beklemtoon?
9-15 FEBRUARIE
Jongste ‘Onderwerp vir gesprekke’
1. Hersien sleutelgedagtes van Ps. 46:9, 10; 72:7.
2. Hoe sal jy tot die boekaanbod oorgaan?
3. Hoe kan jy die grondslag vir ’n herbesoek lê?
16-22 FEBRUARIE
Aanbieding van die tydskrifte
1. Wat sal jy beklemtoon?
2. Hoe kan aktuele gebeure gebruik word?
3. Demonstreer ’n aanbieding van 30 tot 60 sekondes.
23 FEBRUARIE-1 MAART
Hoe het die Redenering-boek jou gehelp om
1. plaaslike besware te oorkom?
2. suksesvolle herbesoeke te doen?
3. jou benadering van huis tot huis af te Wissel?