Artikels op JW.ORG
DIE BYBEL VERANDER LEWENS
Wat het ’n professionele tennisspeler beweeg om ’n prediker van die Bybel te word?
(Gaan na BYBELLERINGE > VREDE EN GELUK.)
HULP VIR DIE GESIN
Hoe om liefde aan jou maat te betoon
Hoe kan huweliksmaats wys dat hulle regtig lief is vir mekaar? Vier voorstelle wat op beginsels in die Bybel gebaseer is, kan help.
(Gaan na BYBELLERINGE > DIE HUWELIK EN DIE GESIN.)