Studie-uitgawe
NOVEMBER 2018
STUDIEARTIKELS VIR: 31 DESEMBER 2018 – 3 FEBRUARIE 2019
© 2018 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
SWEDE
Gedurende die somerseisoen in Stockholm kan die verkondigers aandgetuieniswerk doen omdat dit eers laat donker word. Hulle preek vir taxibestuurders, winkelassistente, mense wat by petrolstasies werk en ander mense wat saans werk
VERKONDIGERS
22 418
BYBELSTUDIES
10 027
GEDENKMAALOPKOMS (2017)
34 966
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun.
Gaan asseblief na www.jw.org/af as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.