Studie-uitgawe
JULIE 2018
STUDIEARTIKELS VIR: 3-30 SEPTEMBER 2018
© 2018 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
BULGARYE
In hierdie prent word uitgebeeld hoe Bybelstudies met belangstellendes in Bulgaarse tronke gehou word
VERKONDIGERS
2 475
BYBELSTUDIES
2 950
GEDENKMAALOPKOMS (2017)
5 327
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun.
Gaan asseblief na www.jw.org/af as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.