Studie-uitgawe
APRIL 2018
STUDIEARTIKELS VIR: 4 JUNIE 2018 – 8 JULIE 2018
© 2017 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
VOORBLAD:
KIRGISTAN
Spesiale pioniers preek in ’n afgesonderde gebied naby die stad Baliktsji
VERKONDIGERS
5 235
BYBELSTUDIES
4 653
GEDENKMAALOPKOMS (2017)
10 067
Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word gebruik om mense regoor die wêreld oor die Bybel te leer. Hierdie werk word deur vrywillige donasies ondersteun.
Gaan asseblief na www.jw.org/af as jy ’n donasie wil maak.
Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif.