Inhoudsopgawe
WEEK VAN 29 JANUARIE 2018–4 FEBRUARIE 2018
3 “Ek weet dat hy . . . sal opstaan”
WEEK VAN 5-11 FEBRUARIE 2018
Wat het in die verlede gebeur wat Christene oortuig dat daar ’n opstanding sal wees? Watter uitwerking moet hierdie gebeure en die geloof van getroue knegte van God in die verlede op jou hoop hê? Hierdie artikels sal jou geloof in die opstanding versterk.
13 Onthou jy?
WEEK VAN 12-18 FEBRUARIE 2018
18 Ouers—Help julle kinders om wys te word vir redding
WEEK VAN 19-25 FEBRUARIE 2018
23 Jongmense—Hou aan om aan julle eie redding te werk
Daar word elke jaar duisende mense gedoop, wat ook tieners en jonger mense insluit. Al is daar baie seëninge wanneer jy gedoop is, kom dit nie sonder verantwoordelikhede nie. Ouers, hoe kan julle julle kinders help om tot doop te vorder? Hoe kan jongmense, wat gedoop is of gedoop wil word, hulle vriendskap met Jehovah versterk?