Inhoudsopgawe
WEEK VAN 25-31 DESEMBER 2017
Vir Jehovah se knegte is sang nog altyd ’n belangrike deel van ons aanbidding. Maar party is dalk skaam of bang om voor ander te sing. Hoe kan ons leer om beter vir Jehovah te sing? Hierdie artikel gee ons redes om met vreugde te sing en wys ons hoe om ons sangstem te verbeter.
WEEK VAN 1-7 JANUARIE 2018
8 Maak jy Jehovah jou toevlug?
WEEK VAN 8-14 JANUARIE 2018
13 Volg Jehovah se genade en geregtigheid na
Die reëling van die vrystede in eertydse Israel kan ons belangrike lesse leer. In die eerste artikel gaan ons na maniere kyk hoe ons Jehovah ons toevlug kan maak wanneer ons gesondig het. In die tweede artikel gaan ons kyk hoe Jehovah se voorbeeld ons kan help om ander te vergewe, lewe te respekteer en regverdig op te tree.
18 ’n Vrygewige persoon sal geseën word
WEEK VAN 15-21 JANUARIE 2018
20 Moenie soos die wêreld dink nie
WEEK VAN 22-28 JANUARIE 2018
Hierdie twee artikels vertel ons van Paulus se raad wat hy aan die Christene in Kolosse gegee het. Die eerste artikel verduidelik wat ons moet doen as ons ’n idee in die wêreld hoor wat aanvaarbaar of oortuigend klink. Die tweede artikel help ons om dinge te vermy wat ons kan beroof van seëninge wat Jehovah aan ons belowe het.