Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp17 nr. 2 bl. 1
  • God se grootste geskenk​—⁠Sal jy dit aanvaar?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • God se grootste geskenk​—⁠Sal jy dit aanvaar?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
wp17 nr. 2 bl. 1
Die Wagtoring, Nr. 2, 2017 | God se grootste geskenk​—⁠Sal jy dit aanvaar?

God se grootste geskenk—Sal jy dit aanvaar?

Nr. 2 2017

HERDENKING VAN JESUS SE DOOD | DINSDAG 11 APRIL 2017

© 2016 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania

Hierdie publikasie word nie verkoop nie. Dit word voorsien as deel van ’n wêreldwye Bybelonderrigtingswerk wat deur vrywillige bydraes ondersteun word.

Besoek gerus www.jw.org/af as jy ’n bydrae wil maak.

Tensy anders aangedui, kom Skrifaanhalings uit die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif. Die afkorting NW staan vir die Engelse New World Translation of the Holy Scriptures.

HIERDIE TYDSKRIF, Die Wagtoring, vereer Jehovah God, die Heerser van die heelal. Dit vertroos mense met die goeie nuus dat God se hemelse Koninkryk binnekort ’n einde sal maak aan alle goddeloosheid en die aarde in ’n paradys sal omskep. Dit bevorder geloof in Jesus Christus, wat gesterf het sodat ons die ewige lewe kan verkry en wat nou as Koning van God se Koninkryk regeer. Hierdie tydskrif word sedert 1879 onafgebroke uitgegee en is niepolities. Dit erken die Bybel as die hoogste gesag.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel