Inhoudsopgawe
3 Lewensverhaal—Ek word “alles vir alle soorte mense”
WEEK VAN 30 JANUARIE 2017–5 FEBRUARIE 2017
8 Julle is deur onverdiende goedhartigheid vrygemaak
WEEK VAN 6-12 FEBRUARIE 2017
13 “Om die gees te bedink, beteken lewe en vrede”
In Romeine hoofstuk 6 en 8 vind ons belangrike inligting wat ons lewe as Christene raak. ’n Studie van hierdie materiaal kan ons help om by God se onverdiende goedhartigheid baat te vind en om die dinge te bedink wat vir ons ewige voordele inhou.
18 Onthou jy?
WEEK VAN 13-19 FEBRUARIE 2017
19 Werp al julle sorge op Jehovah
WEEK VAN 20-26 FEBRUARIE 2017
24 Jehovah beloon dié wat hom ernstig soek
Die eerste van hierdie twee artikels bespreek hoe ons al ons sorge op God kan werp. Die tweede artikel verduidelik hoe ons vaste oortuiging dat God diegene beloon wat hom ernstig soek, ons sal help om standvastig in die geloof te bly. Dit toon ook hoe ons baat vind by die hoop op ’n beloning.