Inhoudsopgawe
WEEK VAN 24-30 OKTOBER 2016
3 “Laat jou hande nie slap word nie”
WEEK VAN 31 OKTOBER 2016–6 NOVEMBER 2016
8 Hou aan om te stry vir Jehovah se seën
Druk en angstigheid kan veroorsaak dat ons moedeloos word en dat ons hande in figuurlike sin slap word. Kyk hoe Jehovah se magtige hand ons die krag en moed kan gee om te volhard. En kyk wat jy kan doen om vir Jehovah se seën te worstel of te stry.
14 Die goeie nuus word voor hoë amptenare verdedig
WEEK VAN 7-13 NOVEMBER 2016
17 Verheerlik jy God deur jou kleredrag?
God se knegte regoor die wêreld wil hê dat hulle kleredrag netjies, skoon en plaaslik aanvaarbaar moet wees, soos Bybelbeginsels vereis. Hoe kan jy seker maak dat jy God deur jou kleredrag verheerlik?
22 Vind baat by die leiding wat Jehovah vandag gee
WEEK VAN 14-20 NOVEMBER 2016
23 Jongmense, versterk julle geloof
WEEK VAN 21-27 NOVEMBER 2016
28 Ouers, help julle kinders om geloof op te bou
In hierdie twee artikels sal ons sien hoe jongmense kan leer om hulle denkvermoë te gebruik om hulle geloof te versterk en te verdedig. Ons sal ook sien hoe Christenouers dit interessanter vir hulle kinders kan maak om geloof in God en in sy Woord op te bou.