Bladsy twee-en-dertig
◼ Vind uit oor ’n wêreldwye oplossing vir vandag se wêreldwye probleme. Sien bladsy 5.
◼ Oorlewendes van die skoolskietery in Winnenden, Duitsland, vertel hoe hulle die traumatiese nadraai verwerk. Sien bladsy 9.
◼ Wie was koning Herodes wat die baba Jesus wou doodmaak? Sien bladsy 13.
◼ Wat weet jy omtrent die Maannuwejaar wat mense in die Ooste vier? Sien bladsy 20.
◼ Vind uit oor musiek in Bybeltye deur na die lewe van koning Dawid te kyk. Sien bladsy 26.
◼ Was daar werklik drie konings, of wyse manne, wat gekom het om Jesus te aanbid terwyl hy in die krip was? Sien bladsy 31.
[Foto-erkenning op bladsy 32]
Honger kinders: WHO/OXFAM