Bladsy twee-en-dertig
◼ Waar kan jy hulp kry om die Bybel te verstaan? Sien bladsye 6-8.
◼ Is dit moontlik om innerlike vrede in hierdie veelbewoë wêreld te vind? Sien bladsye 10-12.
◼ Het hulle Noag se ark gevind? Sien bladsye 13-14.
◼ Wie was Abigail, en wat kan ons vandag uit haar geloof leer? Sien bladsye 18-21.
◼ Keur God veelwywery goed? Sien bladsy 30.