Bladsy twee-en-dertig
◼ Hoe verskil die Bybel van die oorvloed gewilde selfhelpboeke? Sien bladsy 4.
◼ Leer meer oor die konflikte en komplotte agter die vertaling van die Bybel in hedendaagse tale. Sien bladsy 8.
◼ Is dit waar dat alle godsdienste na dieselfde God lei? Sien bladsy 12.
◼ Lees die ondervinding van iemand wat die goeie nuus in Noord-Siberië, ver bo die Noordpoolsirkel, verkondig het. Sien bladsy 24.
◼ Waar kan jy vertroosting en ondersteuning vind wanneer jy wanhopig en hulpeloos voel? Sien bladsy 28.