Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w08 5/1 bl. 23
  • Jesus genees mense wonderdadig

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jesus genees mense wonderdadig
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Soortgelyke materiaal
  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus verstom sy toehoorders
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus weerstaan versoekings
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Petrus se verloëning van Jesus
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
w08 5/1 bl. 23

Vir ons jongmense

Jesus genees mense wonderdadig

Instruksies: Doen hierdie oefening op ’n stil plek. Stel jou voor dat jy deel is van die gebeurtenis terwyl jy die tekste lees. Visualiseer die toneel. Hoor die stemme. Leef jou volkome in die verslae in.

ONTLEED DIE TONEEL.—LEES MATTEUS 15:21-28.

Hoe het jy gedink het die moeder gevoel? 

․․․․․

Watter toon het jy in die volgende verse in Jesus se stem “gehoor”?

24 ․․․․․ 26 ․․․․․ 28 ․․․․․

DELF DIEPER.

Hoeveel keer het Jesus—in woord of in daad—te kenne gegee dat hy nie die vrou se dogter gaan genees nie?

․․․․․

Waarom wou Jesus haar aanvanklik nie genees nie?

․․․․․

Waarom het Jesus haar toe wel genees?

․․․․․

PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . . 

Jesus se redelikheid.

․․․․․

Hoe jy hierdie eienskap in jou handelinge met ander kan navolg. ․․․․․

ONTLEED DIE TONEEL.—LEES MARKUS 8:22-25.

Watter dinge het jy jou voorgestel kon binne en buite die dorpie gesien en gehoor word?

․․․․․

DELF DIEPER.

Waarom dink jy het Jesus die man tot buite die dorpie geneem voordat hy hom genees het?

․․․․․

PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . . 

Jesus se gevoel vir gestremdes—al was hy self nooit gestremd nie.

․․․․․

WATTER ASPEKTE VAN HIERDIE TWEE BYBELVERSLAE IS VIR JOU DIE BETEKENISVOLSTE, EN WAAROM?

․․․․․

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel