Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w07 3/1 bl. 32
  • ’n Geleentheid om te herdenk!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Geleentheid om te herdenk!
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
w07 3/1 bl. 32

’n Geleentheid om te herdenk!

Maandag 2 April

Dit was 14 Nisan van die jaar 33 G.J. Jesus het ’n beker wyn en ’n ongesuurde brood met sy apostels gedeel. Sy opdrag? “Hou aan om dit tot my gedagtenis te doen.”—Lukas 22:19.

Daarom kom Jehovah se Getuies regoor die wêreld een maal per jaar bymekaar om Jesus se dood te herdenk op die manier wat hy voorgeskryf het die aand toe hy daardie woorde gespreek het. Vanjaar begin 14 Nisan op Maandag 2 April teen sononder. Jy word hartlik uitgenooi om dié herdenking daardie aand saam met ons by te woon. Vind asseblief by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies hoe laat en waar die vergadering gehou sal word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel