Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w04 10/15 bl. 3
  • Die soeke na meer

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die soeke na meer
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Soortgelyke materiaal
  • Vind baat deur geestelike waardes na te streef
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
  • Op soek na ’n nuwe wêreldorde
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Hoe om ons Christelike identiteit te bewaar
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2005
  • “Waarom sal enigiemand hier wil stop?”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
w04 10/15 bl. 3

Die soeke na meer

“As ons begeertes onversadigbaar is, bestaan daar eenvoudig nie iets soos genoeg nie.”—’n Verslag deur die Worldwatch-instituut.

“WAT wil ons hê? Alles. Wanneer wil ons dit hê? Nou.” Hierdie slagspreuk was gedurende die 1960’s gewild onder party kollegestudente. Vandag word hierdie presiese woorde dalk nie gehoor nie, maar die basiese beginsel bestaan nog. Dit lyk inderdaad of die soeke na meer ’n kenmerk is van ons era.

Vir baie het die verkryging van rykdom en besittings ’n prioriteit geword. ’n Voormalige president van die Verenigde State, Jimmy Carter, het eenkeer gesê: “’n Mens se identiteit word nie meer bepaal deur wat jy doen nie, maar deur wat jy besit.” Is daar waardes wat belangriker is as besittings? Indien wel, wat is dit, en watter voordele sal dit meebring?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel