Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w95 7/15 bl. 2-3
  • Heers God oor die wêreld?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Heers God oor die wêreld?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
  • Soortgelyke materiaal
  • Respekteer jy die naam van Christus?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
  • Kom luister na die openbare toespraak “Aan wie behoort ons gehoorsaamheid?”
    Ontwaak!—2005
  • Is huisreëls regtig nodig?
    Jongmense vra
  • Gehoorsaamheid—’n Belangrike les as kind?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
w95 7/15 bl. 2-3

Heers God oor die wêreld?

DIT is Sondagoggend. Baie mense klim uit die bed, trek aan, eet ontbyt en haas hulle kerk toe. Daar luister hulle na ’n preek oor hoe God die Opperheerser oor die aarde en ongeëwenaard in gesag is. Hulle word vertel dat hy werklik vir mense omgee. Jesus Christus word ook gemeld. Hulle hoor moontlik dat hy die Koning van die konings is voor wie elke knie in gehoorsaamheid buig.

Wanneer hierdie mense van die kerk af by die huis kom, skakel hulle moontlik die televisie aan en kyk hulle na die nuus. Nou hoor hulle van hongersnood, misdaad, dwelmmisbruik, armoede. En hulle sien hartroerende tonele van siekte en die dood.

Sulke mense begin moontlik wonder oor die dinge wat hulle in die kerk gehoor het en veral oor sake wat nooit daar verduidelik word nie. As God liefdevol sowel as almagtig is, waarom gebeur daar dan verskriklike dinge? En wat van Jesus Christus? Daar is klaarblyklik baie knieë wat nie in gehoorsaamheid aan hom buig nie.

[Prent op bladsy 3]

As God oor die wêreld heers, waarom is daar dan soveel lyding en beroeringe?

[Foto-erkenning op bladsy 2]

Voorblad: NASA photo

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel